Josh Hawley

Josh Hawley
Josh Hawley

Amerikaanse Senator van Missouri
Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Januarie 2019
Voorafgegaan deur Claire McCaskill

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Desember 1979 (1979-12-31)
Springdale, Arkansas, V.S.A.
Politieke party Republikeins
Kind(ers) 2

Joshua David Hawley (gebore op 31 Desember 1979) is 'n Amerikaanse prokureur en Republikeinse politikus wat as die junior senator vir Missouri in die senaat van die Verenigde State dien. Senator Hawley het van 2017 tot 2019 as die 42ste prokureur-generaal vir Missouri gedien, voordat hy die Demokratiese senator Claire McCaskill in die 2018 senaatsverkiesing in Missouri verslaan het. Op 40-jarige ouderdom is hy die jongste lid van die Amerikaanse senaat. [1]

  1. Austin, Alana. "Josh Hawley, country's youngest Senator, takes place on Capitol Hill". www.graydc.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020. Besoek op 4 Januarie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search